Luke 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het weggetrek en deur die stede gegaan en die evangelie verkondig en oral genees.
Afrikaans (NLV) 2011 So het hulle dan na die dorpies vertrek, die Goeie Nuus verkondig en die siekes gesond gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het uitgegaan en dorp vir dorp deurgegaan en oral die evangelie verkondig en siekes gesond gemaak.
Afrikaans 1983 Hulle het toe vertrek en van die een dorp na die ander gegaan om oral die evangelie te verkondig en siekes gesond te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe vertrek en die land van een dorpie na die ander deurreis, terwyl hulle die evangelie verkondig en oral siekes gesond maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het na al die dorpies gegaan en hulle het die goeie boodskap vir die mense gebring. Hulle het ook oral mense gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dissipels het gedoen wat Jesus vir hulle gesê het. Hulle het van dorp tot dorp vir die mense van God se nuwe wêreld gaan vertel en die siekes gesond gemaak.