Luke 9:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En terwyl hulle op die pad gegaan het, het 'n sekere man vir Hom gesê: Here, ek sal U volg waar U ook al gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl hulle op pad was, het iemand vir Jesus gesê: “Ek sal U volg, maak nie saak waar U gaan nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl hulle op reis was, sê iemand op die pad vir Hom: Here, ek sal U volg, waar U ook mag gaan! |
| Afrikaans 1983 | Terwyl hulle op pad was, sê iemand vir Hom: “Ek sal U volg waar U ook al gaan.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl hulle op pad was, het iemand vir Hom gesê: “Ek sal U volg, waar U ook al gaan.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus en sy dissipels besig was om na Jerusalem te gaan, het iemand vir Jesus gesê: “Ek sal saam met U gaan, oral waar U gaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Langs die pad het iemand vir Jesus gesê: “Here, ek is bereid om u volgeling te wees. Maak nie saak waar U gaan nie, ek sal by U bly.” |