Luke 9:56 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die Seun van die mens het nie gekom om mense se lewens te vernietig nie, maar om hulle te red. En hulle het na 'n ander dorp gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe na ’n ander dorpie toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953 want die Seun van die mens het nie gekom om die mense se lewe te verderf nie, maar te red. En hulle het na 'n ander dorp vertrek.
Afrikaans 1983 Daarna het hulle die reis voortgesit na 'n ander dorp toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe na 'n ander dorpie gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus en sy dissipels het toe na 'n ander dorpie gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***