Luke 9:55 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy het omgedraai en hulle bestraf en gesê: Julle weet nie van watter soort gees julle is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Jesus het omgedraai en hulle tereggewys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy draai Hom om en bestraf hulle en sê: Julle weet nie van hoedanige gees julle is nie; |
| Afrikaans 1983 | Maar Hy het omgedraai en hulle skerp tereggewys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Hy het omgedraai en hulle tereggewys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus het omgedraai en met Jakobus en Johannes geraas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [55-56] “Wat? Hoekom wil julle so iets verskrikliks doen?” het Jesus vir hulle gesê. “Kom ons gee liewer pad. In ’n ander dorp sal ons wel ’n plek kry.” |