Luke 9:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het daar 'n redenasie onder hulle ontstaan, wie van hulle die grootste sou wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het daar ’n argument onder hulle ontstaan oor wie van hulle die belangrikste sou wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar het 'n redenering onder hulle ontstaan oor wie van hulle dan tog die grootste was. |
| Afrikaans 1983 | Daar het 'n stryery onder hulle ontstaan oor wie van hulle die belangrikste is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Argument het onder hulle ontstaan oor wie van hulle die belangrikste is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het met mekaar gestry oor wie van hulle die belangrikste is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag het Jesus se volgelinge aan die stry geraak oor wie van hulle sy belangrikste volgeling is. |