Luke 9:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het u dissipels versoek om hom uit te dryf; en hulle kon nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het u dissipels gesmeek om die gees uit te dryf, maar hulle kon nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het u dissipels gebid om hom uit te drywe, en hulle kon nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het u dissipels gesmeek om die gees uit te dryf, maar hulle kon nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het u dissipels gesmeek om hom uit te dryf, maar hulle kon nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het u dissipels gevra om die gees uit te jaag, maar hulle kon nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hom na u dissipels toe gevat, maar hulle kon niks vir hom doen nie.” |