Luke 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in watter huis julle ook al ingaan, bly daar en vertrek daarvandaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer julle in ’n dorp kom, bly dan in die eerste die beste huis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in watter huis julle ook mag ingaan, bly dr en gaan drvandaan verder. |
| Afrikaans 1983 | En as julle in 'n huis tuis gaan, bly dan in dieselfde huis totdat julle die reis voortsit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Watter huis julle ook al binnegaan, bly daar oor totdat julle weer daarvandaan vertrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As mense julle uitnooi om in hulle huis te bly, dan moet julle daar bly totdat julle weggaan uit daardie stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer julle in ’n huis goed ontvang word, bly daar oor totdat dit tyd is dat julle na ’n volgende plek toe moet gaan. |