Luke 9:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het gebeur dat die volgende dag, toe hulle van die heuwel afgekom het, baie mense hom teëgekom het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende dag, nadat hulle van die berg afgekom het, het ’n groot skare mense Jesus tegemoetgegaan.
Afrikaans 1933/1953 En op die volgende dag toe hulle van die berg afklim, kom 'n groot skare Hom tegemoet.
Afrikaans 1983 Die volgende dag, toe hulle die berg afkom, het 'n groot klomp mense Jesus tegemoet gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hulle die volgende dag van die berg afgekom het, het 'n groot skare mense Hom tegemoet gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende dag het Jesus en die drie dissipels afgekom van die berg. Baie mense het na Hom toe gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dag het hulle van die berg af geklim. Toe hulle onder kom, het ’n groot klomp mense Jesus ingewag.