Luke 9:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar het 'n stem uit die wolk gekom wat sê: Dit is my geliefde Seun; luister na hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Stem kom toe uit die wolk en sê: “Dit is my Seun, my Uitverkore Een. Luister na Hom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar kom 'n stem uit die wolk wat sê: Dit is my geliefde Seun; luister na Hom! |
| Afrikaans 1983 | Daar kom toe 'n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun wat Ek uitverkies het. Luister na Hom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar kom toe 'n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my •Seun, die Uitverkorene. Luister na Hom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het gehoor God praat uit die wolk. Hy het gesê: “Dit is my Seun wat Ek gekies het. Julle moet doen wat Hy sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skielik praat ’n stem uit die wolk. Dit was God self. Hy het gesê: “Dit is my Seun wat Ek uitgekies het om my werk hier op die aarde te kom doen. Luister na Hom.” |