Luke 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, daar het twee manne met hom gespreek, dit was Moses en Elia. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het twee mans, Moses en Elia, verskyn en met Jesus begin praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was twee manne in gesprek met Hom; dit was Moses en El¡a. |
| Afrikaans 1983 | Skielik was daar twee manne wat met Hom praat. Dit was Moses en Elia. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Skielik was daar twee manne wat met Hom gesprek voer. Dit was Moses en Elia. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Skielik was daar twee mans wat met Jesus gepraat het. Dit was Moses en Elia, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Twee mans het skielik aan Hom verskyn. Dit was Moses en Elia. |