Luke 9:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hy gebid het, het die mode van sy gelaat verander, en sy klere was wit en glinsterend.
Afrikaans (NLV) 2011 En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy gesig verander, en sy klere het skitterend wit geword.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit.
Afrikaans 1983 Terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy gesig anders geword en sy klere skitterend wit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En terwyl Hy besig was om te bid, het die voorkoms van sy gesig verander, en sy klere het helderwit geskitter.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus se gesig het anders begin lyk terwyl Hy besig was om te bid. Sy klere het baie wit geword en dit het geblink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Hy gebid het, het sy voorkoms skielik verander. Jesus se klere het ook helderblink begin skitter.