Luke 9:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want wat baat 'n mens as hy die hele wêreld win en homself verloor of verwerp word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar in die proses jouself vernietig of skade aandoen? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat baat dit 'n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen? |
| Afrikaans 1983 | “Wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, maar homself verloor of te gronde gaan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins bekom het, maar homself verloor of skade aangedoen het? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy alles in die wêreld kry maar jy verloor jou lewe vir altyd, dan help dit jou niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As jy net vir jouself leef, kan jy dalk die hele wêreld aan jou voete hê. Maar wat help dit alles? Want uiteindelik beland jy in die hel. Dan het jy regtig alles verloor: vir altyd. |