Luke 9:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle streng bevel gegee en hulle beveel om dit aan niemand te vertel nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hulle gewaarsku om dit vir niemand te vertel nie.
Afrikaans 1933/1953 Toe gee Hy hulle 'n streng bevel en gebied hulle om dit aan niemand te vertel nie.
Afrikaans 1983 Jesus het hulle uitdruklik belet om dit vir ander mense te vertel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het hulle opdrag gegee om dit aan niemand te vertel nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het toe vir sy dissipels gesê hulle mag nie vir ander mense vertel dat Hy die Christus is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle mag dit vir niemand gaan vertel nie,” het Jesus gesê.