Luke 9:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het hulle gestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes te genees.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Hy hulle uitgestuur om almal te gaan vertel van die koningsheerskappy van God, en om siekes te genees.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak
Afrikaans 1983 Toe het Hy hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Hy hulle uitgestuur om die •koninkryk van God te verkondig en om die siekes gesond te maak,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die dissipels gestuur om vir die mense te vertel God is Koning en Hy regeer. Die dissipels moes ook siek mense gesond maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het ook vir die dissipels vertel presies hoe hulle te werk moet gaan.