Luke 9:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het geëet en almal versadig geword, en van die brokstukke wat vir hulle oorgebly het, is twaalf mandjies opgetel.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal het soveel geëet as wat hulle wou en hulle het twaalf mandjies vol oorskiet opgetel.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het geëet en is almal versadig, en van wat vir hulle van die brokstukke oorgebly het, is daar twaalf mandjies vol opgetel.
Afrikaans 1983 Almal het geëet en genoeg gekry. Wat oorgebly het, het hulle bymekaargemaak, twaalf mandjies vol.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal het geëet en het versadig geword, en van die stukke wat oorgebly het, is daar twaalf mandjies vol opgetel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal het genoeg geëet. Toe die mense klaar geëet het, het die dissipels twaalf mandjies vol stukkies kos opgetel wat oorgebly het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal het genoeg te ete gekry. Op die ou end was daar te veel kos. Na die tyd is twaalf mandjies vol kos opgetel wat oorgebly het.