Luke 9:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle was omtrent vyfduisend man. En Hy sê vir sy dissipels: Laat hulle vyftig in 'n geselskap sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Want daar was omtrent 5 000 mans bymekaar. “Sê net hulle moet op die grond gaan sit in groepe van omtrent 50 elk,” het Jesus geantwoord.
Afrikaans 1933/1953 Want daar was omtrent vyf duisend manne. Maar Hy sê vir sy dissipels: Laat hulle in groepe van vyftig sit.
Afrikaans 1983 Net die mans bymekaar was al omtrent vyf duisend. Toe sê Jesus vir sy dissipels: “Laat die mense in groepe van sowat vyftig gaan sit om te eet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was ongeveer vyfduisend mans. Hy sê toe vir sy dissipels: “Laat hulle gaan sit in groepe van ongeveer vyftig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was baie mense. Die mans was omtrent 5 000. Maar Jesus het vir sy dissipels gesê: “Sê vir die mense hulle moet in groepe van omtrent 50 bymekaar sit.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Laat die mense gou in groepe van 50 sit,” het Jesus gesê.