Luke 8:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy dissipels het Hom gevra en gesê: Wat kan hierdie gelykenis wees?
Afrikaans (NLV) 2011 Sy dissipels het Hom gevra wat die gelykenis beteken.
Afrikaans 1933/1953 En sy dissipels het Hom gevra en gesê: Wat beteken hierdie gelykenis tog?
Afrikaans 1983 Sy dissipels het Hom gevra wat die betekenis van hierdie gelykenis is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy dissipels het Hom gevra wat die gelykenis beteken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus se dissipels vra toe vir Hom wat die gelykenis beteken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe vra sy dissipels Hom: “Wat beteken hierdie verhaal wat U nou vir ons vertel het?”