Luke 8:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En haar gees het teruggekom, en sy het dadelik opgestaan, en hy het bevel gegee om haar spys te gee.
Afrikaans (NLV) 2011 En op daardie oomblik het die lewe in haar teruggekom, en sy het onmiddellik opgestaan! Jesus vra hulle toe om haar iets te ete te gee.
Afrikaans 1933/1953 En haar gees het teruggekom, en sy het onmiddellik opgestaan; en Hy het beveel dat hulle haar iets te ete moes gee.
Afrikaans 1983 Haar lewe het teruggekom, en sy het onmiddellik opgestaan. Toe gee Jesus opdrag dat hulle vir haar iets te ete moet gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Haar gees het teruggekeer, en sy het dadelik opgestaan. Jesus het beveel dat hulle vir haar iets te ete moet gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dogtertjie het weer begin lewe en sy het dadelik opgestaan. Jesus het toe gesê hulle moet vir haar iets gee om te eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dadelik het die lewe in haar teruggekom. Sy het opgestaan. Toe sê Jesus vir die omstanders: