Luke 8:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom uitgelag, omdat hulle geweet het dat sy dood was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die skare het Hom uitgelag, want almal het geweet sy is dood.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Hom uitgelag, want hulle het geweet dat sy dood was.
Afrikaans 1983 Hulle het Hom uitgelag, want hulle was seker dat sy dood is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het Hom egter uitgelag, omdat hulle geweet het dat sy gesterf het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het vir Jesus gelag, want hulle het geweet die dogtertjie is dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense het Jesus uitgelag: “Jy weet nie waarvan jy praat nie. Ons het met ons eie oë gesien sy is dood.”