Luke 8:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom en sê: Moenie vrees nie; glo net, en sy sal gesond word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe Jesus hoor wat gebeur het, sê Hy vir Jaïrus: “Moenie jou ontstel nie. Vertrou My net en dit sal goed gaan met haar.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom en sê: Moenie vrees nie. Glo net, en sy sal gered word. |
| Afrikaans 1983 | Maar Jesus het dit gehoor en sê vir hom: “Moet jou nie ontstel nie. Glo net, en sy sal gered word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Jesus het dit gehoor en vir hom gesê: “Moenie ontsteld wees nie. Glo net, en sy sal gered word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus het dit gehoor en Hy het vir Jaïrus gesê: “Jy moenie bang wees nie. Jy moet net glo, dan sal God jou dogter red.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Jesus het dit gehoor. Hy sê toe vir die hoof van die sinagoge: “Moenie jou ontstel nie. Hou maar net aan glo. Jou dogter sal regkom.” |