Luke 8:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir haar: Dogter, wees gerusstellend; jou geloof het jou gered; gaan in vrede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dogter,” het Hy vir haar gesê, “jou geloof het jou genees. Gaan in vrede.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Hy: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Hy vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede! ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir haar gesê: “Mevrou, jy het nou gesond geword, want jy het geglo. Gaan nou huis toe, dit sal goed gaan met jou.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jesus vir die vrou: “Jy het gewys hoe groot jou geloof is toe jy aan My kom raak het. Daarom is jy nou gesond. Gaan in vrede.” |