Luke 8:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het een enigste dogter gehad, omtrent twaalf jaar oud, en sy het op sterwende gelê. Maar terwyl hy gegaan het, het die mense hom saamgedrom.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy enigste kind, ’n dogter van twaalf, was sterwend. Terwyl Jesus saam met hom gegaan het, is Hy deur skares omring.
Afrikaans 1933/1953 want sy enigste dogter van omtrent twaalf jaar het op sterwe gelê. En terwyl Hy gaan, het die skare Hom verdring.
Afrikaans 1983 want sy enigste dogter het op sterwe gelê. Sy was omtrent twaalf jaar oud. Op pad daarheen het die mense om Jesus saamgedrom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat sy enigste dogter, ongeveer twaalf jaar oud, op sterwe gelê het. Op pad daarheen het die skares Jesus verdring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jaïrus se enigste dogtertjie was baie siek, sy was naby haar dood. Sy was twaalf jaar oud. Jesus het na haar toe gegaan. Daar was so baie mense dat hulle teen Jesus gedruk het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het Jesus gesmeek om dadelik na sy huis toe te kom omdat sy twaalfjarige dogter op sterwe gelê het. Dit was sy enigste dogter. Jesus het ingestem, maar daar was so baie mense om Hom dat Hy skaars kon beweeg.