Luke 8:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat dit gesien het, het ook vir hulle gesê hoe hy wat van die duiwels besete was, genees is.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die mense wat gesien het wat gebeur het, die ander vertel hoe die duiwelbesete man genees is.
Afrikaans 1933/1953 En die wat ooggetuies was, het ook aan hulle vertel hoe die besetene genees is.
Afrikaans 1983 Maar dié wat dit gesien het, het vir hulle vertel hoe die besetene genees is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Diegene wat dit gesien het, het vir hulle vertel hoe die besetene gered is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander mense wat gesien het hoe Jesus die man gered het wat vol duiwels was, vertel toe alles.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hulle so staan en kyk, het diegene wat gesien het wat gebeur opgewonde vir hulle vertel hoe Jesus die duiwels uit die man verdryf het.