Luke 8:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het Hom gesmeek dat Hy hulle nie sou beveel om in die diepte uit te gaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bose geeste het Jesus aanhou smeek om hulle nie na die onderaardse diepte te stuur nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het Hom gesmeek dat Hy hulle nie sou beveel om in die onderwêreld af te vaar nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het Jesus gesmeek om hulle nie na die onderaardse diepte toe terug te stuur nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Jesus gesmeek om hulle nie na die onpeilbare diepte te laat weggaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die duiwels het Jesus gesoebat om hulle nie na die onderwêreld te stuur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe begin die duiwels wat binne-in hom was Jesus smeek om hulle nie terug te stuur na die onderwêreld toe nie. |