Luke 8:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus het hom gevra en gesê: Wat is jou naam? En hy sê: Legio, want baie duiwels het in hom ingevaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat is jou naam?” het Jesus gevra. “Legio,” het hy geantwoord, want hy was van baie bose geeste besete. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop vra Jesus hom en sê: Wat is jou naam? En hy antwoord: Legio -- want baie duiwels het in hom ingevaar. |
| Afrikaans 1983 | Toe vra Jesus hom: “Wat is jou naam?” “Legio,” antwoord hy, want daar het baie bose geeste in hom ingevaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hom gevra: “Wat is jou naam?” “Legioen,” het hy geantwoord, want baie demone het in hom ingevaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus vra toe vir die man: “Wat is jou naam?” En hy het geantwoord: “My naam is Legioen.” Hy het hierdie naam gekry omdat baie duiwels in hom gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vra Jesus vir die man: “Wat is jou naam?” “Legio,” het hy geantwoord. (Dit was die naam wat die mense hom gegee het omdat daar so baie duiwels in hom gebly het.) |