Luke 8:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het aangekom by die land van die Gadareners wat teenoor Galilea lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe in die land van die Geraseners aangekom, aan die oorkant van die See van Galilea. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het geseil na die land van die Gadar,ners, wat reg anderkant Galil,a is. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het hulle verder gevaar na die land van die Geraseners, wat reg teenoor Galilea lê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het hulle verder gevaar na die land van die Geraseners, wat oorkant Galilea geleë is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus en sy dissipels het toe verder gegaan tot by die land waar die Geraseners gewoon het, oos van Galilea. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het hulle met die boot in die rigting van die land van die Geraseners, aan die oorkant van Galilea, geseil. |