Luke 8:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die gelykenis is dit: Die saad is die woord van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die betekenis van die gelykenis is dit: Die saad is God se boodskap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is dan die gelykenis: Die saad is die woord van God. |
| Afrikaans 1983 | “Die betekenis van die gelykenis is dit: Die saad is die woord van God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Dit is wat die gelykenis beteken: Die saad is die woord van God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het toe vir die dissipels gesê wat die gelykenis beteken. Hy het gesê: “Die saad is die boodskap van God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat Ek nou eers vir julle verduidelik hoe julle die verhaal van die boer wat gaan saai het, moet verstaan: Die saad... Dit is die boodskap oor God se nuwe wêreld. |