Luke 7:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.
Afrikaans (NLV) 2011 En Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.
Afrikaans 1983 Maar Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jesus het vir die vrou gesê: “Jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het vir die vrou gesê: “Omdat jy glo, daarom red Ek jou. Totsiens, dit sal goed gaan met jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het vir die vrou gesê: “Dit wat jy vandag gedoen het, wys dat jy in God glo. Jou saak met Hom is nou in orde. Gaan leef in vrede met God.”