Luke 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy het ons nasie lief, en Hy het vir ons 'n sinagoge gebou.
Afrikaans (NLV) 2011 “want hy het die Jode lief en het selfs ’n sinagoge vir ons gebou.”
Afrikaans 1933/1953 want hy het ons volk lief en het self die sinagoge vir ons gebou.
Afrikaans 1983 want hy het ons volk lief en het op eie koste die sinagoge vir ons gebou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hy gee om vir ons volk en het uit sy eie die •sinagoge vir ons gebou.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die offisier is lief vir die Joodse volk en hy het ook ons sinagoge gebou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy beteken so baie vir ons mense. Hy het selfs ons sinagoge hier in Kapernaum vir ons gebou,” het hulle vir Jesus gesê.