Luke 7:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat saam met Hom aan tafel was, het by hulleself begin sê: Wie is Hy wat ook sondes vergewe? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mans aan tafel sê toe onder mekaar: “Wie dink hierdie man is hy om rond te gaan en sondes te vergewe?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe begin die wat aan tafel was, by hulleself te sê: Wie is hierdie man wat selfs die sondes vergewe? |
| Afrikaans 1983 | Toe begin dié wat saam aan tafel was, onder mekaar sê: “Wie is hierdie man dat hy selfs sondes vergewe?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe begin die mense wat aangeleun het vir ete onder mekaar sê: “Wie is hierdie man, dat hy selfs sondes vergewe?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat saam met Jesus by die tafel gesit het, begin toe met mekaar praat en hulle sê: “Wie is hierdie man wat sondes vergewe?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die ander mense aan tafel het onder mekaar gesê: “Wie is hierdie man dat hy selfs die mag het om sondes te vergewe? Net God kan tog so iets doen!” |