Luke 7:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir haar: Jou sondes is vergewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Jesus vir die vrou: “Jou sondes is vergewe.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy sê vir haar: Jou sondes is vergewe.
Afrikaans 1983 En Jesus sê vir haar: “Jou sondes is vergewe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En vir haar het Hy gesê: “Jou sondes is vergewe.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus sê toe vir die vrou: “Ek vergewe jou sondes.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus kyk toe na die vrou en sê vir haar: “Ek het baie goeie nuus vir jou. Jou sondes tel nie meer by God nie.”