Luke 7:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My hoof het jy nie met olie gesalf nie, maar hierdie vrou het my voete met salf gesalf.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy het nie my kop met gewone olyfolie gesalf nie, maar sy het my voete met kosbare olie gesalf.
Afrikaans 1933/1953 Met olie het jy my hoof nie gesalf nie; maar sy het my voete met salf gesalf.
Afrikaans 1983 My kop het jy nie eens met olie gesalf nie; sy het my voete met reukolie gesalf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy het my kop nie met olyfolie gesalf nie, maar sy het my voete met reukolie ingevryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy het ook nie lekkerruik-olie op my kop gegooi nie, maar hierdie vrou het lekkerruik-olie op my voete gegooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy het ook nie ’n geskenk vir My gehad nie, nie eens ’n bietjie reukolie wat Ek aan my hare kon sit om lekker te ruik nie. Maar hierdie vrou het sommer ’n hele bottel reukolie oor my voete uitgegooi.