Luke 7:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus antwoord en sê vir hom: Simon, Ek het iets om vir jou te sê. En hy sê: Meester, sê aan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het toe gereageer en vir Simon geantwoord. “Simon,” het Hy vir die Fariseër gesê, “Ek het iets om vir jou te sê.” “Reg, Meneer,” het Simon geantwoord, “sê maar.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus antwoord en sê vir hom: Simon, Ek het iets om aan jou te sê. En hy antwoord: Meester, spreek. |
| Afrikaans 1983 | Maar Jesus spreek hom aan en sê: “Simon, Ek het iets om vir jou te sê.” “Meneer, sê dit maar!” antwoord hy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Jesus het vir hom gesê: “Simon, Ek het iets om vir jou te sê.” “Sê maar, Meester! ” antwoord hy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jesus vir die Fariseër: “Simon, Ek wil vir jou iets sê.” En Simon sê: “Meneer, sê dit vir my.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het baie goed geweet wat Simon dink. Hy sê toe vir hom: “Simon, daar is iets wat Ek graag vir jou wil vertel.” “Praat maar. U is mos die leermeester. Ek luister,” het Simon geantwoord. |