Luke 7:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wysheid is geregverdig deur al haar kinders.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die wysheid kom tot sy reg in die lewe van hulle wat dit navolg.”
Afrikaans 1933/1953 Maar die wysheid is geregverdig deur al sy kinders.
Afrikaans 1983 Maar God tree met wysheid op, en sy werke bewys dit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maar die wysheid word deur al haar kinders reg bewys.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat regtig weet wat die wysheid van God is, is die mense wat in My en Johannes geglo het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ja, al wat hierdie mense doen, is om fout te vind. Maar gelukkig sal diegene wat doen wat God vra, weet wat die waarheid is.”