Luke 7:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Johannes die Doper het gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie; en julle sê: Hy het 'n duiwel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Want Johannes die Doper het soos ’n askeet gelewe — nie wyn gedrink nie en dikwels gevas — en julle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’
Afrikaans 1933/1953 Want Johannes die Doper het gekom en het nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: Hy het 'n duiwel.
Afrikaans 1983 “Johannes die Doper het gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Want Johannes die Doper het gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie, “en julle sê, “ ‘Hy is van 'n demoon besete.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So doen die mense ook met Johannes die Doper en met My. Hulle is nooit tevrede nie. Toe Johannes hier was, het hy nie saam feesgevier nie. Toe sê julle: ‘Daar is 'n duiwel in hom.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kyk net: Johannes die Doper het in die woestyn gaan bly. Hy het glad nie lekker kos gehad om te eet nie, nie eens ’n stukkie vars brood of ’n bietjie wyn nie. En wat sê die mense toe van hom? ‘Hy is van die duiwel besete!’