Luke 7:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Here het gesê: Waarmee sal Ek dan die manne van hierdie geslag vergelyk? en hoe is hulle? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoe sal Ek hierdie geslag mense beskryf?” het Jesus gevra. “Waarmee sal Ek hulle vergelyk? |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die Here: Waarmee sal Ek dan die mense van hierdie geslag vergelyk, en waaraan is hulle gelyk? |
| Afrikaans 1983 | Verder het Jesus gesê: “Waarmee sal Ek die mense van hierdie geslag vergelyk? Soos wie is hulle? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Met wie kan ek dan hierdie geslag mense vergelyk? Soos wie is hulle? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook gesê: “Wat kan Ek sê van die mense wat vandag lewe? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jesus: “Kom Ek gebruik ’n voorbeeld om te verduidelik hoe hardkoppig hierdie spul mense is. |