Luke 7:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar waarvoor het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek sê vir julle, en veel meer as 'n profeet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het julle na ’n profeet gesoek? Ja, en hy is meer as ’n profeet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek sê vir julle, nog baie meer as 'n profeet! |
| Afrikaans 1983 | Maar wat het julle dan uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, nog meer as 'n profeet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wat wou julle dan gaan sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, selfs meer as 'n profeet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar wat wou julle gaan sien? 'n Profeet? Ja, maar Ek sê vir julle: Julle het meer as 'n profeet gesien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek vra weer ’n keer, wat het julle verwag om te sien? ’n Boodskapper van God? Wel, dan is julle heeltemal reg. Johannes is regtig ’n profeet. |