Luke 7:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En geseënd is hy elkeen wat nie aan My aanstoot neem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En sê vir hom: ‘Gelukkig is hulle wat nie aan My aanstoot neem nie.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En salig is elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie. |
| Afrikaans 1983 | En gelukkig is die man wat nie aan My begin twyfel nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En gelukkig is elkeen wat nie aan My aanstoot neem nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En God sal mense seën wat aanhou om in My te glo.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gelukkig is elkeen wat nie twyfel of Ek regtig die Een is wat van God af kom nie.” |