Luke 7:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in daardie selfde uur het Hy baie van hulle siektes en plae en van bose geeste genees; en aan baie wat blind was, het Hy sig gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie oomblik het Jesus baie mense van verskeie siektes genees, en Hy het bose geeste uitgewerp en blindes se sig herstel.
Afrikaans 1933/1953 En in dieselfde uur het Hy baie mense genees van siektes en kwale en bose geeste, en aan baie blindes die gesig geskenk.
Afrikaans 1983 Op daardie oomblik het Jesus juis baie mense gesond gemaak van siektes en kwale en bose geeste, en baie blindes het Hy laat sien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op daardie oomblik was Jesus besig om baie mense van hulle siektes en kwale en bose geeste te genees en om baie blindes weer te laat sien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus was besig om baie mense gesond te maak wat siek was. Hy het ook bose geeste uit mense gejaag en Hy het baie blinde mense weer laat sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***