Luke 7:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Johannes het twee van sy dissipels na Hom geroep en hulle na Jesus gestuur en gesê: Is U die Een wat sou kom? of soek ons 'n ander? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en hulle na die Here toe gestuur om te vra: “Is U die Messias wat ons verwag, of moet ons iemand anders verwag?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Johannes het sekere twee van sy dissipels na hom geroep en hulle na Jesus gestuur en gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag? |
| Afrikaans 1983 | en stuur hulle na die Here toe om te vra: “Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hulle na die Here gestuur om te vra: “Is U die Een wat sou kom, of moet ons iemand anders verwag?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en stuur hulle na die Here toe om vir Hom te vra: “Is U die Christus wat moes kom? Of moet ons vir 'n ander Een wag?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Johannes het toe twee van hulle na die Here toe gestuur om vir Hom te vra: “Is U regtig die Een wat van God af na ons toe gestuur is, of nie? Sê ons asseblief eerlik. Ons wil nie die fout maak om dalk vir die verkeerde een te wag nie.” |