Luke 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie gerug van hom het deur die hele Judéa en in die hele omtrek uitgegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die berig oor wat Jesus die dag gedoen het, het deur die hele Judea en selfs oor die grense heen versprei.
Afrikaans 1933/1953 En hierdie woord aangaande Hom het uitgegaan in die hele Jud,a en in die hele omtrek.
Afrikaans 1983 Die berig oor wat Hy gedoen het, het deur die hele Joodse land en die omliggende gebied versprei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie nuus oor Hom het deur die hele Judea en al die omliggende gebiede versprei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense in die hele provinsie Judea en die plekke daar naby het gehoor wat Jesus hier gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nuus oor hierdie wonderwerk het soos ’n veldbrand deur die hele gebied versprei, selfs deur Judea.