Luke 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat dood was, het regop gesit en begin praat. En hy het hom aan sy moeder oorgegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die dooie regop gesit en met die mense om hom begin praat! En Jesus het hom aan sy ma teruggegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dooie het regop gaan sit en begin praat; en Hy het hom aan sy moeder teruggegee. |
| Afrikaans 1983 | Die dooie het regop gaan sit en begin praat. En Jesus het hom aan sy ma teruggegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dooie het regop gesit en begin praat. En Jesus het hom aan sy moeder teruggegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die jongman wat dood was, het regop gesit en hy het begin praat. So het Jesus die jongman teruggegee vir sy ma. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe gebeur daar ’n groot wonderwerk. Reg voor almal het die seun lewendig geword. Hy het orent gekom en begin praat. Jesus het hom toe aan sy ma se sorg oorgelaat. |