Luke 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat gestuur was, het na die huis teruggekeer en die slaaf gevind wat siek was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En toe die offisier se vriende by die huis terugkom, was die slaaf heeltemal gesond. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die wat gestuur was, teruggaan na die huis, vind hulle die siek dienskneg gesond. |
| Afrikaans 1983 | En toe die mense wat gestuur was, weer by die huis kom, kry hulle die slaaf daar heeltemal gesond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe die mense wat gestuur is, by die huis terugkom, het hulle die slaaf gesond aangetref. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die offisier se vriende weer by sy huis kom, het hulle gesien die slaaf is heeltemal gesond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl Jesus nog met die mense gestaan en praat het, het die werker skielik gesond geword. Toe die vriende van die offisier by sy huis aankom, was hy al weer vol lewe. |