Luke 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat Hy al sy woorde voor die gehoor van die volk beëindig het, het Hy in Kapernaum ingegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jesus al die dinge klaar gesê het, het Hy na Kapernaum toe teruggegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat Hy voor die ore van die volk al sy woorde beëindig het, het Hy in Kap,rnaÂm ingegaan. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Jesus die gehoor klaar toegespreek het, het Hy na Kapernaum toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat Jesus ten aanhore van die volk al hierdie woorde uitgespreek het, het Hy Kapernaum binnegegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus klaar gepraat het met die mense, het Hy na die stad Kapernaum gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Jesus die mense klaar geleer het, het Hy weer na Kapernaum toe gegaan. |