Luke 6:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sê vir hulle: Die Seun van die mens is ook Here van die sabbat.
Afrikaans (NLV) 2011 “En,” voeg Jesus by, “Ek, die Seun van die Mens, is Here oor die Sabbat.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Hy vir hulle: Die Seun van die mens is Here ook van die sabbat.
Afrikaans 1983 Verder sê Hy vir hulle: “Die Seun van die mens is Here oor die sabbat.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder sê Hy vir hulle: “Die •Seun van die Mens – Hy is Heer van die Sabbat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus sê toe vir hulle: “Ek, die Seun van die mens, is die Here wat besluit wat op die Sabbatdag mag gebeur.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wel, nou is Ek, die Seun van die mens, hier by julle. En Ek is baie belangriker as die sabbat. Ek sê nou wat op die sabbat gedoen mag word en wat nie.”