Luke 6:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En waarom noem julle My, Here, Here, en doen nie die dinge wat Ek sê nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waarom noem julle My dan ‘Here’ as julle My nie gehoorsaam nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? |
| Afrikaans 1983 | “Watter sin het dit dat julle My aanspreek met ‘Here, Here!’ en nie doen wat Ek sê nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Waarom noem julle My ‘Here, Here!’ maar julle doen nie wat Ek sê nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hoekom sê julle so baie maal Ek is julle Here, maar julle doen nie wat Ek sê nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle praat so maklik. Kyk net hoe graag sê julle: ‘Here, ons Here,’ maar julle doen net mooi niks wat Ek vir julle sê nie. |