Luke 6:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want 'n goeie boom dra nie slegte vrugte nie; en 'n bedorwe boom dra geen goeie vrugte nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “’n Goeie boom kan nie slegte vrugte dra nie, en ’n slegte boom nie goeie vrugte nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit is nie 'n goeie boom wat slegte vrugte dra nie, en ook nie 'n slegte boom wat goeie vrugte dra nie. |
| Afrikaans 1983 | “Dit is nie die goeie boom wat slegte vrugte dra nie, en ook nie die slegte boom wat goeie vrugte dra nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie, en 'n slegte boom dra weer nie goeie vrugte nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie, en 'n slegte boom dra nie goeie vrugte nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Goeie boom dra nooit slegte vrugte nie. En ’n slegte boom dra ook nooit goeie vrugte nie. |