Luke 6:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die dissipel is nie bo sy heer nie, maar elkeen wat volmaak is, sal soos sy heer wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Leerling is nie belangriker as sy leermeester nie. Maar die leerling wat hard werk, sal net soos sy leermeester word. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Leerling is nie bo sy meester nie; maar elkeen wat volleerd is, sal soos sy meester wees. |
| Afrikaans 1983 | 'n Leerling is nie hoër as sy leermeester nie, maar iemand wat volleerd is, sal aan sy leermeester gelyk wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Dissipel is nie belangriker as sy leermeester nie; maar as hy sy opleiding voltooi het, sal hy sy leermeester se gelyke wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “'n Dissipel is nie belangriker as die meneer by wie hy leer nie. Maar as hy alles geleer het, dan sal hy wees soos sy meneer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Leerling is nooit belangriker as sy onderwyser nie. As hy alles weet wat sy onderwyser hom geleer het, weet hulle ewe veel. Ken daarom jou plek voor God en ander. Wees nederig. |