Luke 6:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Doen aan ander wat jy wil hê hulle aan jou moet doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen. |
| Afrikaans 1983 | Behandel ander mense soos julle self behandel wil word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos julle wil hê die mense aan julle moet doen, doen ook so aan hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet aan ander mense doen soos julle graag wil hê hulle moet aan julle doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As daar een reël is waarvolgens julle moet lewe, is dit die volgende: vra julle af hoe julle wil hê ander mense teenoor julle moet optree. Spring hulle dan voor: gaan tree eerste so teenoor hulle op. |