Luke 6:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee aan elkeen wat van jou vra; en van hom wat jou goed wegneem, vra dit nie weer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee wat jy het aan enigiemand wat dit van jou vra; en as iets van jou weggeneem word, moenie dit probeer terugkry nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar gee aan elkeen wat jou iets vra, en eis jou goed nie terug van hom wat dit neem nie. |
| Afrikaans 1983 | Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee aan elkeen wat iets van jou vra, en wanneer iemand vat wat aan jou behoort, moet jy dit nie terugeis nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir elkeen gee wat vir jou iets vra. En as iemand jou goed vat, dan moet jy dit nie terugvra nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As iemand iets van jou wil hê, gee dit. Wanneer iemand iets van jou gevat het, moenie dit later gaan terugvra nie. |